Additional information
| Weight | N/A |
|---|---|
| Size | 10G, 5G |
| Flavour | Apple, Bubblegum, Candyfloss, Cherry, Coffee, Cucumber, Eucalyptus, Grapefruit, Green Tea, Lemongrass, Marshmallow, Raspberry, Regular, Rosemary, Spearmint, Strawberry, Tea Tree, Turkish Delight, Tutti-Fruity, Vanilla, Watermelon |

Lisa –
Tinker On Lip Balm – Tiny but mighty!
Leaves my lips feeling soft, glossy, and oh-so-kissable.
Smells like a dream and fits perfectly in any pouch!
10/10 – This one’s a keeper!
Elmien De Kock –
Hierdie lip balm is BOBAAS!!
Gebarste en seer lippe..defnitief n wenner!!
Ek het vir jare gesukkel met koorsblare ook en vanaf ek Tinker On Se lip balm gebruik weet ek nie eers meer van n koorsblaar nie!!
Christa –
Nie net maak hierdie Lipbalm my lippe sag nie maar spesifiek die tea tree een gebruik ek so te sê daagliks, want n koorsblaar dink hy wil kop uitsteek dan maak die tea tree lip balm hom dood nog voor hy uitkom. Ek kan letterlik nie sonder myne nie en het n potjie in elke handsak en ekstras in my bedkassie. Dit maak ook glad nie velletjies op my lippe soos baie bekende name brands nie. Ek love die lip balms