Skool en als wat daarmee gepaard gaan is vir n ouer n bekommernis, verlore kosblikke en skryf behoeftes. Tinker On se blousel seep het die bekommernis van hoe om die wit skool hemp wit te hou verwyder saam met al die vuil kolle, nie een te praat van my man se werk hemde.
Zakolien –